Verwerkingstoerusting en -stelsels | Weeg- en sakstelsels
Mikrodoseerders
- Enkelskroefvoerder
- Meestal gebruik om mikrobestanddele te doseer
- Die voerspoed word volumetries of gravimetries vanaf die beheerstelsel beheer (beheerstelsel is nie ingesluit nie en word apart verkoop)
- Die mikrodoseerders word vervaardig in 304-graad vlekvrye staal
- Laaiselle kan bygevoeg word
- Toegerus met 'n roerder om materiaalbrugging in die voerder te voorkom